Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

July 21, 2016

Winterwenners Vir My Lyf

Ek hou nie van die winter nie. Nie eens kaggels, biltong, my Ma se boontjiesop en rooi wyn maak my hart week vir die winter nie. […]
July 11, 2016

Die Jongste Nuus oor Vullers: Ek probeer Ellansé Vuller

Ek is nie ‘n vuller-maagd nie; inteendeel, ek het lankal my onskuld met naalde verloor. Oor die afgelope 10 jaar of wat, sedert ek die groot […]
July 11, 2016

Botox en Vullers: Ken Jy Die Verskil?

Wat is die verskil tussen Botox en Vullers? Verstommend baie mense praat van Botox in iemand se lippe as hulle eintlik verwys na vullers. Hier is […]