Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

February 18, 2017

Nuwe Vondse: Mooimaakgoed vir 2017

Meeste van ons voel dat verlede jaar maar ‘n taamlik treurige affêre was, in vele opsigte. Maar 2017 wil opmaak daarvoor, lyk dit my. Op die […]
February 18, 2017

WEN: ‘n Masseerbehandeling met CLARINS

My Valentynsdag geskenk van die eerste Clarins vlagskip skoonheidsalon wat verlede jaar nuut ingerig is neffens die Tanaz Hair, Beauty and Nail salon in Illovo, Johannesburg, […]
February 11, 2017

Nuwe Vondse: Salons en Behandelings

‘n Posh Ervaring Net voor die Desembervakansie het ek ‘n heerlike gesigbehandeling plus ‘n Shellac manikuur en pedikuur by Posh Nail & Beauty, ‘n stylvolle, intieme […]