Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

May 25, 2018

MY SKOONHEIDSJOERNAAL: DAGBOEK VAN ‘N SKOONHEIDSLAAF

APRIL Met al die vakansiedae is die April-dagboek gewoonlik nie baie besig nie, maar hierdie jaar het dit heelwat nuwighede en opwinding opgelewer, met bestanddele uit […]
May 2, 2018

PROJEK NEK: MET BTL EXILIS ELITE

Soos almal weet wat my skoonheidsdagboek dophou, kla ek steen en been oor my nek, wat soveel vinniger tekens van veroudering toon as my gesig. Ek […]