Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

January 5, 2018

DROË VEL? KEER DIE KRAKE!

Die vakansie was lekker, maar nou is dit verby en jou vel is uitgedor van son, see en wind, terwyl jou beursie maar gehawend lyk? Ek […]
November 6, 2017

BROWBLADING: EK HET DIT GEDOEN

  Sedert ek twee jaar gelede vir die eerste keer in Mooipraatjies geskryf het oor browblading, het ek seker tien uitnodigings gehad om dit self op […]
November 5, 2017

WAT MAAK ‘N HAARDROËR R6 500 WERD? EK BEKYK DIE DYSON SUPERSONIC

Ek kyk al meer as ‘n jaar met lang, begerige oë na die pragtige supersoniese Dyson haardroër met sy revolusionêre ontwerp. Dit het reeds elke gesogte […]
September 26, 2017

I HAD A THREAD LIFT – THIS IS WHAT HAPPENED

I will never have a jawline sculpted from steel, that I accept. But I cannot accept a slack turkey throat either. Unfortunately, that is what is […]
September 20, 2017

HOE HET JANE FONDA DIT GEDOEN?

Ek het my vergaap aan Jane Fonda by die Emmys oor die naweek. Op amper 80 (sy verjaar in Desember) lyk sy soos ‘n tiener, met […]
September 20, 2017

ALLES WAT JY WIL EN MOET WEET OOR ‘N “THREAD LIFT” – EK HET DIT GEDOEN

‘n Kakebeenlyn wat uit yster gesmee is, gaan ek gewis nooit hê nie, maar ek wil ook nie vir lief neem met ‘n kloekende kalkoenkeel nie. […]