Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

December 17, 2019

MY BESTE PRODUKTE VIR 2019

Wat is die Mooipraatjies produk-uitblinkers vanjaar? Ek vertel gereeld op Instagram en die Mooipraatjies Facebookblad van nuwe produkte wat op my tafel land, maar vanjaar het […]
November 13, 2019

MY DANS MET ‘N DEENSE DERMASEUTIESE REEKS

Wanneer ek ‘n produk toets, doen ek dit deeglik. En as daar dan tegnologie of wetenskap is wat kan bevestig wat ek aan my eie vel […]
September 24, 2019

SKOUER AAN SKERWE: DIE STORIE VAN SEWE SKROEWE, ‘N STAALPLAAT en ‘n SNYWOND

Valentynsaand was nie vaal nie. Maar dit het die res van my jaar dusver in vervalling gelaat en vervaal! Almal wat gewonder het waarom Mooipraatjies nie […]
May 15, 2019

‘n PLUS VIR DIE 60+-ers!

Wanneer ‘n velsorgreeks pertinent aandui dit is vir vroue van 60+, spits my ore. As dit dan nog boonop bekostigbaar is, soveel te meer. Talle van […]
April 10, 2019

EK SPEEL MET SK.IN

Ek is altyd baie opgewonde as ons eie kosmetiek- en velkenners ‘n nuwe velsorgreeks formuleer, want dit is gewoonlike gemik op die behoeftes van Suid-Afrikaanse vroue. […]
October 12, 2018

DIE GEUR VAN GELUK – DEEL DIT!

  Die gewilde La Vie est Belle parfuum van Lancôme wat in 2012 vir die eerste keer bekend gestel is met aktrise Julia Roberts as die […]