Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

June 10, 2017

WEN NUWE GRIMERING: ‘N VERSAMELING VAN GOSH VIR JOU

Ek is fanaties oor velsorg. Nie net omdat ‘n vlekkelose vel jou toelaat om met min grimering weg te kom nie (en hoe ouer ek word, […]
May 17, 2017

WEGGEE-GOED: NIVEA-GESKENK VIR JOU

Vertroue is iets wat met die verloop van tyd geskep en verdien word. Wie onthou nie die bekende blou blikkie NIVEA op ons ma’s se mooimaaktafels […]
May 14, 2017

WEN ‘N LIEFLIKE PARFUUM: MONTBLANC LADY EMBLEM ELIXIR

Hoe lyk dit met ‘n splinternuwe parfuum in jou lewe? Vandat ek kennis gemaak het met die nuwe MontBlanc Lady Emblem Elixir Eau de Parfum, kan […]
March 2, 2017

Maskers met Moeder Natuur

As jy wortels, tamaties, blaarslaai, heuning en komkommer in jou huis (of in die tuin) het, kan jy jouself pamperlang met die wonderlikste maskers. Ek móét […]
March 2, 2017

6 Dinge Wat Niemand Jou Vertel Oor Veroudering Nie…

Ek wens soms iemand het my vooraf gewaarsku oor die dinge wat jou soos ‘n dief in die nag bekruip rondom menopouse. Die een oomblik het […]
February 18, 2017

Nuwe Vondse: Mooimaakgoed vir 2017

Meeste van ons voel dat verlede jaar maar ‘n taamlik treurige affêre was, in vele opsigte. Maar 2017 wil opmaak daarvoor, lyk dit my. Op die […]