Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

Teen dié tyd weet julle dat ek nie bang is om nuwe produkte en prosedures te beproef nie – alles in die naam van ondersoekende skoonheidsjoernalistiek, natuurlik!

En sodat ek vir julle kan vertel wat dit is, wat gebeur en wat jy te wagte kan wees.

Of dit nou thread lifts of brow blading of velskilfering of radiofrekwensie en laser is, as ek dit probeer het, sal jy meer daaroor op hierdie blad te wete kom.

December 17, 2019

MY BESTE PRODUKTE VIR 2019

Wat is die Mooipraatjies produk-uitblinkers vanjaar? Ek vertel gereeld op Instagram en die Mooipraatjies Facebookblad van nuwe produkte wat op my tafel land, maar vanjaar het […]
November 13, 2019

MY DANS MET ‘N DEENSE DERMASEUTIESE REEKS

Wanneer ek ‘n produk toets, doen ek dit deeglik. En as daar dan tegnologie of wetenskap is wat kan bevestig wat ek aan my eie vel […]
September 24, 2019

SKOUER AAN SKERWE: DIE STORIE VAN SEWE SKROEWE, ‘N STAALPLAAT en ‘n SNYWOND

Valentynsaand was nie vaal nie. Maar dit het die res van my jaar dusver in vervalling gelaat en vervaal! Almal wat gewonder het waarom Mooipraatjies nie […]
October 12, 2018

DIE GEUR VAN GELUK – DEEL DIT!

  Die gewilde La Vie est Belle parfuum van Lancôme wat in 2012 vir die eerste keer bekend gestel is met aktrise Julia Roberts as die […]
August 5, 2018

BANG VIR NAALDE? NIE EKKE NIE!

Dis maar goed ek geen fobie oor naalde nie – ‘n hele paar van die onlangse nuwe deurbraak- behandelings wat ek gehad het, behels close encounters […]
June 4, 2018

SKANDES EN SKANDERINGS

Die maand van Mei het my, danksy die jongste tegnologie en navorsing, penorent laat sit van skrik. Oor my vel én oor my lyf. Velskanderings en […]