Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

Idees, gedagtes en inspirasies. Alles en nog wat.

September 24, 2019

SKOUER AAN SKERWE: DIE STORIE VAN SEWE SKROEWE, ‘N STAALPLAAT en ‘n SNYWOND

Valentynsaand was nie vaal nie. Maar dit het die res van my jaar dusver in vervalling gelaat en vervaal! Almal wat gewonder het waarom Mooipraatjies nie […]
September 20, 2017

HOE HET JANE FONDA DIT GEDOEN?

Ek het my vergaap aan Jane Fonda by die Emmys oor die naweek. Op amper 80 (sy verjaar in Desember) lyk sy soos ‘n tiener, met […]
August 21, 2017

TER INSPIRASIE: DIS ‘N VOORREG OM OUER TE KAN WORD

Elke keer as ek knorrig raak oor die tekens van die tyd wat ‘n mens so verrinneweer, kyk ek na hierdie video. Die vroue daarin is […]
August 18, 2017

TEEN-VEROUDERING VERSUS MOOI VEROUDERING

Dit is duidelik dat die gety begin draai ten gunste van ‘n nuwe houding en beskouing rondom veroudering. En dit is te danke aan elkeen van […]
March 2, 2017

6 Dinge Wat Niemand Jou Vertel Oor Veroudering Nie…

Ek wens soms iemand het my vooraf gewaarsku oor die dinge wat jou soos ‘n dief in die nag bekruip rondom menopouse. Die een oomblik het […]
December 26, 2016

Die Groot Uitsmyt: Episode 2

Ha, julle het gedink julle hoor nooit weer van my oor hierdie storie nie? Wel, laat ek eerlik wees, dit is ‘n reuse proses, tot dusver […]