Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

Ons probeer nuwe produkte en behandelings

September 5, 2017

CHANEL SE GABRIELLE IS HIER!

Saam met die lente kom…. Gabrielle  CHANEL EdP. Splinternuut pas wêreldwyd vrygestel op 1 September. Vandeesweek op die rakke. ‘n  Nuwe parfuum uit die huis van […]
August 21, 2017

ALTERNATIEWE VIR DIE MES: DIE TOEKOMS

Beplan jy om so lank moontlik jeugdig te lyk? Die goeie nuus is – jy het ‘n leërskare van navorsers en eksperts wat wêreldwyd, omtrent dag […]
July 12, 2017

NEOSTRATA-REEKS VIR VEROUDERDE VEL OP DIE TOETSTAFEL

   Fokus en dissipline is vir my seker die moeilikste aspekte van ‘n produktoetsperiode. En hoe ingewikkelder die instruksies of roetine, hoe makliker dwaal ek af. […]
June 13, 2017

ONTMOET JOU MASKER

Hierdie naweek het ek myself behoorlik onder hande geneem. Op my “voorskrif” vir my vel was olie, houtskool en klei. Elkeen moes ‘n plek op my […]
June 10, 2017

WEN NUWE GRIMERING: ‘N VERSAMELING VAN GOSH VIR JOU

Ek is fanaties oor velsorg. Nie net omdat ‘n vlekkelose vel jou toelaat om met min grimering weg te kom nie (en hoe ouer ek word, […]
May 14, 2017

WEN ‘N LIEFLIKE PARFUUM: MONTBLANC LADY EMBLEM ELIXIR

Hoe lyk dit met ‘n splinternuwe parfuum in jou lewe? Vandat ek kennis gemaak het met die nuwe MontBlanc Lady Emblem Elixir Eau de Parfum, kan […]