Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

June 10, 2017

WEN NUWE GRIMERING: ‘N VERSAMELING VAN GOSH VIR JOU

Ek is fanaties oor velsorg. Nie net omdat ‘n vlekkelose vel jou toelaat om met min grimering weg te kom nie (en hoe ouer ek word, […]
June 10, 2016

CHANEL Se Nuwe Somer 2016 Grimeerreeks

Dit mag nog diep winter by ons wees, maar ‘n vrolike flertsie sonskyn is nie te versmaaie nie. CHANEL se gereelde nuwe kleurversamelings is altyd iets […]
April 27, 2016

PAS IN: MOOI vir Mei en Moedersdag

Moet ‘n mens altyd ‘n verskoning hê om jouself met mooimaakgoed te bederf? Dalk nie, maar baie van ons Afrikaanse vroue van die geslag wat  sober […]
November 24, 2015

Fyn Franse Grimeerkunsies om Jonger te Lyk

Christine Lucignano is CHANEL se internasionale grimeerkunstenaar en sy is ‘n ryk bron van slim grimeerwenke, veral vir ons vroue “van ‘n sekere ouderdom”, soos die […]
July 1, 2015

PAS IN: Luuks, Duur, Weelderig

As julle reken ek was stil die afgelope klompie weke, dan is dit omdat dit die dolste skoonheidsmaand in ‘n lang tyd was! Net in Junie […]
April 22, 2015

Teken Vir jou ‘n Gesig Met Inkleurpotlode

Ek is glad nie kunstig nie. My sussie Lize is die talentvolle skilder in die familie, maar ek kan nouliks ‘n stokmannetjie teken. Maar gee my […]