Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

February 18, 2017

Nuwe Vondse: Mooimaakgoed vir 2017

Meeste van ons voel dat verlede jaar maar ‘n taamlik treurige affêre was, in vele opsigte. Maar 2017 wil opmaak daarvoor, lyk dit my. Op die […]
November 26, 2016

Van Goud na Silwer – My Pad na Silwergrys Hare

Soms “praat” ‘n mens se hare mos met jou. Myne doen dit beslis, en sommer baie luidrugtig ook. So vertel my hare toe vir my so […]
August 10, 2016

‘n Bos Blinksagte Hare

Ek is ‘n haarsorg-snob. My weerbarstige krulhare hou van duur salonprodukte en ek is gelukkig dat ek danksy my werk gewoonlik  ‘n groot voorraad daarvan het. […]
March 15, 2016

WEN: ‘n Gelukkige Verhouding Met Jou Hare

Hoe voel jy oor jou hare? is jy lief vir jou hare of is jul verhouding, op Engels gestel, maar ‘n “hairy affaire“? Wie begeer nie […]
July 14, 2015

Lewenskrag en -Versekering vir jou Hare

Wie van ons is nie skuldig aan uiterste haarmoord en-marteling nie? Dink net: Ons kleur en krul en kartel, bleik, tint en streep, ontkrul, ontkleur en […]
April 22, 2015

Help! My Hare Val Uit

Is jou kroon jou kruis? Is jy meestal letterlik met jou hande in die hare? Ons vroue het ‘n intense verhouding met ons hare – dit […]