Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

September 5, 2017

CHANEL SE GABRIELLE IS HIER!

Saam met die lente kom…. Gabrielle  CHANEL EdP. Splinternuut pas wêreldwyd vrygestel op 1 September. Vandeesweek op die rakke. ‘n  Nuwe parfuum uit die huis van […]
May 14, 2017

WEN ‘N LIEFLIKE PARFUUM: MONTBLANC LADY EMBLEM ELIXIR

Hoe lyk dit met ‘n splinternuwe parfuum in jou lewe? Vandat ek kennis gemaak het met die nuwe MontBlanc Lady Emblem Elixir Eau de Parfum, kan […]
October 22, 2016

Die Begeerlikste Duur Parfuums

Ek kan nouliks ons geluk glo met al die eksklusiewe, duur parfuums wat nou in Suid-Afrika beskikbaar is. Eksklusiewe geure wat net vir koninghuise en adel, […]
April 27, 2016

PAS IN: MOOI vir Mei en Moedersdag

Moet ‘n mens altyd ‘n verskoning hê om jouself met mooimaakgoed te bederf? Dalk nie, maar baie van ons Afrikaanse vroue van die geslag wat  sober […]
October 18, 2015

Somer se Sensuele Parfuums

Dis somer, dis amper vakansietyd en dis tyd om iemand te bederf (of bederf te word) met ‘n lieflike parfuum. Dié somer se nuwe parfuums is […]
March 4, 2015

Pas IN: Splinternuut vir die Nuwe Jaar

Teen die einde van elke jaar, hier by November rond, is dit ‘n dolle gejaag en elke skoonheidsredakteur se dagboek lyk soos ‘n slordige treinongeluk – […]