Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

Estetiese prosedure deur dokters; behandelings by salonne en spa’s

September 8, 2015

Lig Jou Gesig Sonder die Mes

Ek skryf al baie jare oor teenveroudering, veral in tydskrifte soos Longevity Magazine. Dus het ek al herhaaldelik oor die Thermage Gesigbehandeling geskryf, en ken ek […]
July 14, 2015

Lewenskrag en -Versekering vir jou Hare

Wie van ons is nie skuldig aan uiterste haarmoord en-marteling nie? Dink net: Ons kleur en krul en kartel, bleik, tint en streep, ontkrul, ontkleur en […]
February 8, 2015

MATIS Activ Caviar Gesigbehandeling en die Soprano Near Infrared (NIR) Anti-Ageing Laser

Wat is Dit: MATIS Activ Caviar Gesigbehandeling (facial) in kombinasie met die Soprano Near Infrared (NIR) Anti-Ageing Laser by die Matis Institute, The Firs, Rosebank. Ons […]
October 1, 2014

Elemis Biotec Firm-A-Lift Facial

Elemis Biotec Firm-A-Lift Facial PAS PROBEER : Wat Is Dit:  Elemis Biotec Firm-A-Lift Facial (60 minute) Hierdie behandeling is oor twee jaar ontwikkel om die moderne kliënt […]