Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

July 12, 2017

NEOSTRATA-REEKS VIR VEROUDERDE VEL OP DIE TOETSTAFEL

   Fokus en dissipline is vir my seker die moeilikste aspekte van ‘n produktoetsperiode. En hoe ingewikkelder die instruksies of roetine, hoe makliker dwaal ek af. […]
June 13, 2017

ONTMOET JOU MASKER

Hierdie naweek het ek myself behoorlik onder hande geneem. Op my “voorskrif” vir my vel was olie, houtskool en klei. Elkeen moes ‘n plek op my […]
March 2, 2017

Maskers met Moeder Natuur

As jy wortels, tamaties, blaarslaai, heuning en komkommer in jou huis (of in die tuin) het, kan jy jouself pamperlang met die wonderlikste maskers. Ek móét […]
April 27, 2016

PAS IN: MOOI vir Mei en Moedersdag

Moet ‘n mens altyd ‘n verskoning hê om jouself met mooimaakgoed te bederf? Dalk nie, maar baie van ons Afrikaanse vroue van die geslag wat  sober […]
November 17, 2015

Wees Sonslim en Systap Plooie

Al die slim en kragtige nuwe teenverouderingsprodukte waaroor ek verlede maand geskryf het, beteken letterlik niks as dit nie saam met ’n sonskerm gebruik word nie. […]
August 9, 2015

Ek Probeer: Onverbiddelik Organies

  Laat ek dit nou maar reg van die begin af erken: Ek is ‘n “sucker” vir kosmeseutiese produkte – vertel my dit is ‘n “Doctor […]