Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

November 17, 2015

Wees Sonslim en Systap Plooie

Al die slim en kragtige nuwe teenverouderingsprodukte waaroor ek verlede maand geskryf het, beteken letterlik niks as dit nie saam met ’n sonskerm gebruik word nie. […]
August 9, 2015

Ek Probeer: Onverbiddelik Organies

  Laat ek dit nou maar reg van die begin af erken: Ek is ‘n “sucker” vir kosmeseutiese produkte – vertel my dit is ‘n “Doctor […]
March 4, 2015

Pas IN: Splinternuut vir die Nuwe Jaar

Teen die einde van elke jaar, hier by November rond, is dit ‘n dolle gejaag en elke skoonheidsredakteur se dagboek lyk soos ‘n slordige treinongeluk – […]
February 25, 2015

Hierdie Maand Toets Ek…

  Ek is wonderlik bevoorreg om die nuutste, die beste en die opwindendste produkte gereeld, nog voor dit op die rak land, op my toetstafel te […]
November 25, 2014

Soniese en Elektroniese Gesigborsels – Is dit die Moeite en die Geld Werd?

Ons hier in Suid-Afrika suig al jare lank aan die agterste speen wat betref soniese gesigborsels. En nou het ons eensklaps sommer ‘n keuse van nie […]
October 1, 2014

La Mer The Lifting and Firming Mask

Wat Is Dit: La Mer The Lifting and Firming Mask (R2 650) Dit Belowe: Dit lig en verferm die gesig en die nek deur die stimulasie van kollageenproduksie […]