Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

Op hierdie blad lees jy artikels oor “ernstige skoonheid”: Die jongste deurbrake in navorsing oor teenveroudering; nuus oor die jongste neigings of “trends”; vars wenke en raad van eksperts; produk-winskopies in die winkels.

August 11, 2016

Het Skoonheid ‘n Ouderdom?

Dit was vandeesweek Vrouedag en Augustus is Vrouemaand. Wat ‘n meer gepaste tyd om ons gedagtes te laat gaan oor wat dit beteken om ouer te […]
July 11, 2016

Botox en Vullers: Ken Jy Die Verskil?

Wat is die verskil tussen Botox en Vullers? Verstommend baie mense praat van Botox in iemand se lippe as hulle eintlik verwys na vullers. Hier is […]
February 4, 2016

‘n Slaapbril om Jou Jonk, Gesond en Maer te Hou

Te min slaap, en te min van die regte soort slaap, maak jou oud en vet. Feit. En blou lig het alles daarmee te make. Blou […]
December 4, 2015

Wenkbroue – Wat is Brow Blading?

Lyk jou wenkbroue allesbehalwe waffers? Daar is deesdae allerhande nuwe tegnieke en prosedures om wenkbroue wat nie so goed lyk nie, splinternuut en welig te laat […]
November 24, 2015

Fyn Franse Grimeerkunsies om Jonger te Lyk

Christine Lucignano is CHANEL se internasionale grimeerkunstenaar en sy is ‘n ryk bron van slim grimeerwenke, veral vir ons vroue “van ‘n sekere ouderdom”, soos die […]
November 17, 2015

Wees Sonslim en Systap Plooie

Al die slim en kragtige nuwe teenverouderingsprodukte waaroor ek verlede maand geskryf het, beteken letterlik niks as dit nie saam met ’n sonskerm gebruik word nie. […]