My Valentynsdag geskenk van die eerste Clarins vlagskip skoonheidsalon wat verlede jaar nuut ingerig is neffens die Tanaz Hair, Beauty and Nail salon in Illovo, Johannesburg, […]
Dit mag nog diep winter by ons wees, maar ‘n vrolike flertsie sonskyn is nie te versmaaie nie. CHANEL se gereelde nuwe kleurversamelings is altyd iets […]