As jy wortels, tamaties, blaarslaai, heuning en komkommer in jou huis (of in die tuin) het, kan jy jouself pamperlang met die wonderlikste maskers.
Ek móét net hierdie heerlike maskers (met komplimente van Crabtree & Evelyn London) met julle deel.
Spring sommer hierdie naweek aan die werk en klits vir jou ‘n masker bymekaar wat jou vel sal voed, diep reinig en verfris.
Lekker speel!