Mooipraatjies Praat Parfuum op kykNET se #FLITS

Wierook, mirre en magic. Ek het gisteraand op kykNET se laataand geselsprogram, FLITS met aanbieder Fanie Cronje gesels oor parfuum, iets waarvoor ek nogal ‘n onbetaamlike passie het!

Dit was heerlik om parfuumpraatjies te maak, en ek het net lekker op dreef begin kom toe is die tyd oor!

Nou sal ek maar op Mooipraatjies die res moet kom skryf…

As jy dit gemis het, hier is die YouTube skakel:

https://www.youtube.com/watch?v=2qt5hqf-asc&feature=youtu.be

 

One Reply to “Mooipraatjies Praat Parfuum op kykNET se #FLITS”

  1. Die gesprek op Flits was uitstekend – ek is mal oor parfuum en kan nie genoeg daarmee eksperimenteer nie!
    Gaan nou beslis jou blog volg!

Leave a Reply

Your email address will not be published.