Al die slim en kragtige nuwe teenverouderingsprodukte waaroor ek verlede maand geskryf het, beteken letterlik niks as dit nie saam met ’n sonskerm gebruik word nie. Punt.
PAS IN: Die Nuutste, Mooiste, Beste Produkte
Daar is die wonderlikste nuwe produkte op die mark – ek voel kompleet soos ‘n kind in ‘n speelgoedwinkel; ek weet nie wat om eerste te vat of te los of oor te praat of te probeer nie.
Continue reading “PAS IN: Die Nuutste, Mooiste, Beste Produkte”