Die Jongste Nuus oor Vullers: Ek probeer Ellansé Vuller
Ek is nie ‘n vuller-maagd nie; inteendeel, ek het lankal my onskuld met naalde verloor.
Continue reading “Die Jongste Nuus oor Vullers: Ek probeer Ellansé Vuller”
Botox en Vullers: Ken Jy Die Verskil?
Wat is die verskil tussen Botox en Vullers?
Verstommend baie mense praat van Botox in iemand se lippe as hulle eintlik verwys na vullers.
Pas IN: Splinternuut vir die Nuwe Jaar
Teen die einde van elke jaar, hier by November rond, is dit ‘n dolle gejaag en elke skoonheidsredakteur se dagboek lyk soos ‘n slordige treinongeluk – ons het soms tot drie bekendstellingsfunksies per dag.
Kolskoot vir Volwasse Skoonhede!
Elsa:
Daniela, die afgelope paar weke het myns insiens ‘n paar baie interessante gebeurtenisse opgelewer vir dié van ons wat fyn dophou hoe ons – en ander vroue – ouer word.
Tussen Vriendinne: Skoonheid Teen Enige en Elke Prys?
Kletspraatjies Met Elsa en Daniela.
Continue reading “Tussen Vriendinne: Skoonheid Teen Enige en Elke Prys?”