Nuwe Vondse: Mooimaakgoed vir 2017
Meeste van ons voel dat verlede jaar maar ‘n taamlik treurige affêre was, in vele opsigte.
CHANEL Se Nuwe Somer 2016 Grimeerreeks
Dit mag nog diep winter by ons wees, maar ‘n vrolike flertsie sonskyn is nie te versmaaie nie.
PAS IN: MOOI vir Mei en Moedersdag
Moet ‘n mens altyd ‘n verskoning hê om jouself met mooimaakgoed te bederf? Dalk nie, maar baie van ons Afrikaanse vroue van die geslag wat sober Calvinisties grootgemaak is, sukkel nog soms om toe te gee aan die begeerte en die plesier van iets nuuts, moois en lekker.
Continue reading “PAS IN: MOOI vir Mei en Moedersdag”
PAS IN: Onbeskaamd Luuks en Duur
Party van die nuutse velsorgprodukte is so luuks en duur dat dit die prys van ‘n oorsese vliegkaartjie ewenaar, maar danksy die kranklike Rand se wisselkoers-krampe is dit nie aldag ‘n opsie nie.
Fyn Franse Grimeerkunsies om Jonger te Lyk
Christine Lucignano is CHANEL se internasionale grimeerkunstenaar en sy is ‘n ryk bron van slim grimeerwenke, veral vir ons vroue “van ‘n sekere ouderdom”, soos die Franse dit so delikaat stel.
Continue reading “Fyn Franse Grimeerkunsies om Jonger te Lyk”