Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

December 17, 2019

MY BESTE PRODUKTE VIR 2019

Wat is die Mooipraatjies produk-uitblinkers vanjaar? Ek vertel gereeld op Instagram en die Mooipraatjies Facebookblad van nuwe produkte wat op my tafel land, maar vanjaar het […]
May 25, 2018

MY SKOONHEIDSJOERNAAL: DAGBOEK VAN ‘N SKOONHEIDSLAAF

APRIL Met al die vakansiedae is die April-dagboek gewoonlik nie baie besig nie, maar hierdie jaar het dit heelwat nuwighede en opwinding opgelewer, met bestanddele uit […]
February 18, 2017

Nuwe Vondse: Mooimaakgoed vir 2017

Meeste van ons voel dat verlede jaar maar ‘n taamlik treurige affêre was, in vele opsigte. Maar 2017 wil opmaak daarvoor, lyk dit my. Op die […]
April 27, 2016

PAS IN: MOOI vir Mei en Moedersdag

Moet ‘n mens altyd ‘n verskoning hê om jouself met mooimaakgoed te bederf? Dalk nie, maar baie van ons Afrikaanse vroue van die geslag wat  sober […]
October 18, 2015

Somer se Sensuele Parfuums

Dis somer, dis amper vakansietyd en dis tyd om iemand te bederf (of bederf te word) met ‘n lieflike parfuum. Dié somer se nuwe parfuums is […]
January 12, 2015

Nuusflits: Lieflike Lisa vir Lancôme

Daar is ‘n paar skoonheidsghoeroes internasionaal wat ek taamlik slaafs volg. Lisa Eldridge se YouTube vlog (video+blog) is een wat ek nooit mis nie, sedert sy […]