Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

May 15, 2019

‘n PLUS VIR DIE 60+-ers!

Wanneer ‘n velsorgreeks pertinent aandui dit is vir vroue van 60+, spits my ore. As dit dan nog boonop bekostigbaar is, soveel te meer. Talle van […]
May 17, 2017

WEGGEE-GOED: NIVEA-GESKENK VIR JOU

Vertroue is iets wat met die verloop van tyd geskep en verdien word. Wie onthou nie die bekende blou blikkie NIVEA op ons ma’s se mooimaaktafels […]
February 18, 2017

Nuwe Vondse: Mooimaakgoed vir 2017

Meeste van ons voel dat verlede jaar maar ‘n taamlik treurige affêre was, in vele opsigte. Maar 2017 wil opmaak daarvoor, lyk dit my. Op die […]
July 21, 2016

Winterwenners Vir My Lyf

Ek hou nie van die winter nie. Nie eens kaggels, biltong, my Ma se boontjiesop en rooi wyn maak my hart week vir die winter nie. […]
December 22, 2014

Somer se Sondes, Skandes, Skades en Skoonheidsflaters

Terwyl ek nou my tone dieper in die sand op die strand hier by Hermanus sit en inwikkel (en daar is ‘n goeie rede waarom ek […]
November 22, 2014

Chemoterapie en jou Vel – Wat jy Moet Weet

VRAAG: Ek het chemoterapie vir leukemia gehad, gepaard met sterk dosisse kortisoon en boonop het ek onder ‘n hospitaal super-gogga deurgeloop. Dit het my velversorging lelik […]