Skip to content

  • TUISBLAD
  • BLOG
    • NUUT MOOI MOET HÊ
    • TYDLOOS JONK
    • TOETSTAFEL
      • VELSORG
      • GRIMERING
      • PARFUUM
      • HARE
      • NAELS
      • LYFSORG
      • PROSEDURES
    • VRA IS VRY
      • VRAE EN ANTWOORDE – JULLE VRA:
      • WEGGEE GOED: VERNIET VIR JOU
    • EK SÊ MAAR NET…
    • TUSSEN VRIENDINNE
  • WIE IS ELSA
  • KLEIN SWART BOEKIE
  • KONTAK MY
    • VRYWARING EN BELEID

Tag: Optiphi

Posted on December 17, 2019August 17, 2020

MY BESTE PRODUKTE VIR 2019

Wat is die Mooipraatjies produk-uitblinkers vanjaar?

Continue reading “MY BESTE PRODUKTE VIR 2019”
Posted on September 24, 2019August 17, 2020

SKOUER AAN SKERWE: DIE STORIE VAN SEWE SKROEWE, ‘N STAALPLAAT en ‘n SNYWOND

Valentynsaand was nie vaal nie. Maar dit het die res van my jaar dusver in vervalling gelaat en vervaal!

Almal wat gewonder het waarom Mooipraatjies nie juis baie praatjies maak nie, hier is die kort storie:

Continue reading “SKOUER AAN SKERWE: DIE STORIE VAN SEWE SKROEWE, ‘N STAALPLAAT en ‘n SNYWOND”
Posted on June 4, 2018August 17, 2020

SKANDES EN SKANDERINGS

 

Die maand van Mei het my, danksy die jongste tegnologie en navorsing, penorent laat sit van skrik. Oor my vel én oor my lyf.

Continue reading “SKANDES EN SKANDERINGS”

Posted on May 25, 2018August 17, 2020

MY SKOONHEIDSJOERNAAL: DAGBOEK VAN ‘N SKOONHEIDSLAAF

Met al die vakansiedae is die April-dagboek gewoonlik nie baie besig nie, maar hierdie jaar het dit heelwat nuwighede en opwinding opgelewer, met bestanddele uit die natuur as ‘n inspirasie en ‘n toonaangewende trend.

Continue reading “MY SKOONHEIDSJOERNAAL: DAGBOEK VAN ‘N SKOONHEIDSLAAF”

Posted on June 13, 2017August 17, 2020

ONTMOET JOU MASKER

Jy hét die tyd. En jy hét dit nodig. En dit is nie net helend en heilsaam vir jou vel nie: Jou gemoed en jou gees het ook nodig dat jy tyd vir jouself maak en vir minstens vyftien minute ontspan en jouself pamperlang.

Continue reading “ONTMOET JOU MASKER”

Posted on November 17, 2015August 24, 2020

Wees Sonslim en Systap Plooie

Al die slim en kragtige nuwe teenverouderingsprodukte waaroor ek verlede maand geskryf het, beteken letterlik niks as dit nie saam met ’n sonskerm gebruik word nie. Punt.

Continue reading “Wees Sonslim en Systap Plooie”

Posts navigation

Page 1 Page 2 Next page

Kategorieë

  • EK SÊ MAAR NET…
  • IN DIE MEDIA
  • NUUT MOOI MOET HÊ
  • SKOONHEIDJOERNAAL: DAGBOEK VAN 'N ONVERSKROKKE SKOONHEIDSLAAF
  • TOETSTAFEL
    • BEHANDELINGS
    • GRIMERING
    • HARE
    • LYFSORG
    • NAELS
    • PARFUUM
    • PROSEDURES
    • VELSORG
  • TUSSEN VRIENDINNE
  • TYDLOOS JONK
  • VRA IS VRY
    • VRAE EN ANTWOORDE – JULLE VRA:
    • WEGGEE GOED: VERNIET VIR JOU

Recent Posts

  • GRENDEL GRILLE
  • Justine A-Firm Platinum reeks: Ek het dit probeer
  • MY BESTE PRODUKTE VIR 2019
  • MY DANS MET ‘N DEENSE DERMASEUTIESE REEKS
  • SKOUER AAN SKERWE: DIE STORIE VAN SEWE SKROEWE, ‘N STAALPLAAT en ‘n SNYWOND
  • Facebook
  • Instagram
  • Twitter
  • Pinterest
  • LinkedIn
Proudly powered by WordPress