Slide thumbnail

BLOGS TYDLYN

May 25, 2018

MY SKOONHEIDSJOERNAAL: DAGBOEK VAN ‘N SKOONHEIDSLAAF

APRIL Met al die vakansiedae is die April-dagboek gewoonlik nie baie besig nie, maar hierdie jaar het dit heelwat nuwighede en opwinding opgelewer, met bestanddele uit […]
August 27, 2016

My Seisoen Met SkinCeuticals

Soms wil ‘n mens mos nie jou eie oë glo of vertrou nie. Veral as jy jouself elke dag in die spieël sien en gewoond raak […]
October 16, 2015

PAS IN: Die Nuutste, Mooiste, Beste Produkte

Daar is die wonderlikste nuwe produkte op die mark – ek voel kompleet soos ‘n kind in ‘n speelgoedwinkel; ek weet nie wat om eerste te […]
September 8, 2015

Lig Jou Gesig Sonder die Mes

Ek skryf al baie jare oor teenveroudering, veral in tydskrifte soos Longevity Magazine. Dus het ek al herhaaldelik oor die Thermage Gesigbehandeling geskryf, en ken ek […]
October 1, 2014

Blitsgids: Troef die 5 Tekens van die Tyd

Jy hoef nie vir lief te neem met die “tekens van die tyd” nie. Daar is heelwat wat jy kan doen om die spore van veroudering […]
October 1, 2014

Pas IN

Op hierdie blad lees jy oor die heel nuutste, opwindende produkte op die rak – kraakvars, letterlik “Just In”. As en wanneer ek dit uitprobeer het, […]