Ek hou nie van die winter nie. Nie eens kaggels, biltong, my Ma se boontjiesop en rooi wyn maak my hart week vir die winter nie. Ek verkluim, ek raak treurig en traag en eintlik wil ek soos ‘n beer net hiberneer.
Continue reading “Winterwenners Vir My Lyf”