PROJEK NEK: MET BTL EXILIS ELITE
Soos almal weet wat my skoonheidsdagboek dophou, kla ek steen en been oor my nek, wat soveel vinniger tekens van veroudering toon as my gesig.
BROWBLADING: EK HET DIT GEDOEN
Sedert ek twee jaar gelede vir die eerste keer in Mooipraatjies geskryf het oor browblading, het ek seker tien uitnodigings gehad om dit self op die proef te stel.
I HAD A THREAD LIFT – THIS IS WHAT HAPPENED
I will never have a jawline sculpted from steel, that I accept. But I cannot accept a slack turkey throat either. Unfortunately, that is what is transpiring south of my chin, much to my chagrin.
Continue reading “I HAD A THREAD LIFT – THIS IS WHAT HAPPENED”
ALLES WAT JY WIL EN MOET WEET OOR ‘N “THREAD LIFT” – EK HET DIT GEDOEN
‘n Kakebeenlyn wat uit yster gesmee is, gaan ek gewis nooit hê nie, maar ek wil ook nie vir lief neem met ‘n kloekende kalkoenkeel nie.
Continue reading “ALLES WAT JY WIL EN MOET WEET OOR ‘N “THREAD LIFT” – EK HET DIT GEDOEN”
ALTERNATIEWE VIR DIE MES: DIE TOEKOMS
Beplan jy om so lank moontlik jeugdig te lyk? Die goeie nuus is – jy het ‘n leërskare van navorsers en eksperts wat wêreldwyd, omtrent dag en nag, werk aan nuwe metodes, middele en tegnologie om ‘n jeugdige voorkoms vir langer jare uit te rek en moontlik te maak.
Lees bietjie hier in Allure van die toekomsmusiek: dinge wat kom en dit wat reeds beskikbaar is.