Dis maar goed ek geen fobie oor naalde nie – ‘n hele paar van die onlangse nuwe deurbraak- behandelings wat ek gehad het, behels close encounters met naalde. Ek moet egter bysê, dit was gelukkig die allerfynste, kleinste naalde.
Continue reading “BANG VIR NAALDE? NIE EKKE NIE!”