Jy hét die tyd. En jy hét dit nodig. En dit is nie net helend en heilsaam vir jou vel nie: Jou gemoed en jou gees het ook nodig dat jy tyd vir jouself maak en vir minstens vyftien minute ontspan en jouself pamperlang.
Blitsgids: Troef die 5 Tekens van die Tyd
Jy hoef nie vir lief te neem met die “tekens van die tyd” nie.
Daar is heelwat wat jy kan doen om die spore van veroudering terstond te verberg en op die lang termyn selfs om te keer.
Continue reading “Blitsgids: Troef die 5 Tekens van die Tyd”