Ek is glad nie kunstig nie.
My sussie Lize is die talentvolle skilder in die familie, maar ek kan nouliks ‘n stokmannetjie teken.
Maar gee my nou net ‘n handvol vet en kleurvolle grimeerpotlode en my innerlike kunstenaar ontpop terstond.
Continue reading “Teken Vir jou ‘n Gesig Met Inkleurpotlode”