Jy hét die tyd. En jy hét dit nodig. En dit is nie net helend en heilsaam vir jou vel nie: Jou gemoed en jou gees het ook nodig dat jy tyd vir jouself maak en vir minstens vyftien minute ontspan en jouself pamperlang.
Retinol – ‘n Paar Aanbevelings
VRAAG: Ek is 53 jaar oud en het tot so ‘n paar jaar gelede RoC gebruik wat baie goed gewerk het (ek is onder die indruk dat dit retinol in het?). Dit is egter nie meer in SA beskikbaar nie, en ek gebruik nou Eucerin, maar dit het nie retinol in nie (dink ek?). Kan jy dalk ‘n goeie gesigroom met retinol aanbeveel? – Anna Odendal
Platsak? Bestee Slim Met My Beste Begrotingskopies Vir Jou Vel
VRAAG: Kan jy asb vir ons ‘n lys gee van produkte wat jy dink vir die ouer vrou se vel goed is wat nie n gat in ons pensioen gaan slaan nie? – Endika van der Walt, Stellenbosch op Facebook se Mooipraatjies Met Elsa
Continue reading “Platsak? Bestee Slim Met My Beste Begrotingskopies Vir Jou Vel”