Jy hét die tyd. En jy hét dit nodig. En dit is nie net helend en heilsaam vir jou vel nie: Jou gemoed en jou gees het ook nodig dat jy tyd vir jouself maak en vir minstens vyftien minute ontspan en jouself pamperlang.
Pypkan die Plooie: Prosedures wat ek die Afgelope 6 Maande Ervaar Het
Die titel van hierdie blog-storie kan ook wees: Die Anti-ouderdom Avonture van ‘n Skoonheidskrywer…
Continue reading “Pypkan die Plooie: Prosedures wat ek die Afgelope 6 Maande Ervaar Het”
Somer se Sensuele Parfuums
Dis somer, dis amper vakansietyd en dis tyd om iemand te bederf (of bederf te word) met ‘n lieflike parfuum.
PAS IN: Die Nuutste, Mooiste, Beste Produkte
Daar is die wonderlikste nuwe produkte op die mark – ek voel kompleet soos ‘n kind in ‘n speelgoedwinkel; ek weet nie wat om eerste te vat of te los of oor te praat of te probeer nie.
Continue reading “PAS IN: Die Nuutste, Mooiste, Beste Produkte”
Die ABC van Oktober is BCA
Borskanker is ‘n werklikheid waarvan ons almal pynlik bewus is – en waarmee talle van ons reeds van gans te naderby kennis maak of gemaak het, hetsy dit onsself is, of ‘n ma, suster, dogter, vriendin of kollega.
Chemoterapie en jou Vel – Wat jy Moet Weet
VRAAG: Ek het chemoterapie vir leukemia gehad, gepaard met sterk dosisse kortisoon en boonop het ek onder ‘n hospitaal super-gogga deurgeloop. Dit het my velversorging lelik gesaboteer. My vel het as gevolg van die kortisoon droog en baie dun geraak.
Continue reading “Chemoterapie en jou Vel – Wat jy Moet Weet”