Botox en Vullers: Ken Jy Die Verskil?
Wat is die verskil tussen Botox en Vullers?
Verstommend baie mense praat van Botox in iemand se lippe as hulle eintlik verwys na vullers.
Die Formidabele Sharon Stone – ‘n Eksklusiewe Onderhoud in Berlyn
Dié van julle wat my op Facebook volg, weet teen hierdie tyd: Ek was die enigste joernalis uit Afrika wat bevoorreg genoeg was om voorlaasweek ‘n persoonlike onderhoud met aktrise Sharon Stone in Berlyn te kon hê.
Continue reading “Die Formidabele Sharon Stone – ‘n Eksklusiewe Onderhoud in Berlyn”
Kolskoot vir Volwasse Skoonhede!
Elsa:
Daniela, die afgelope paar weke het myns insiens ‘n paar baie interessante gebeurtenisse opgelewer vir dié van ons wat fyn dophou hoe ons – en ander vroue – ouer word.
Tussen Vriendinne: Skoonheid Teen Enige en Elke Prys?
Kletspraatjies Met Elsa en Daniela.
Continue reading “Tussen Vriendinne: Skoonheid Teen Enige en Elke Prys?”