Skip to content

  • TUISBLAD
  • BLOG
    • NUUT MOOI MOET HÊ
    • TYDLOOS JONK
    • TOETSTAFEL
      • VELSORG
      • GRIMERING
      • PARFUUM
      • HARE
      • NAELS
      • LYFSORG
      • PROSEDURES
    • VRA IS VRY
      • VRAE EN ANTWOORDE – JULLE VRA:
      • WEGGEE GOED: VERNIET VIR JOU
    • EK SÊ MAAR NET…
    • TUSSEN VRIENDINNE
  • WIE IS ELSA
  • KLEIN SWART BOEKIE
  • KONTAK MY
    • VRYWARING EN BELEID

Tag: La Mer

Posted on April 27, 2016August 17, 2020

PAS IN: MOOI vir Mei en Moedersdag

Moet ‘n mens altyd ‘n verskoning hê om jouself met mooimaakgoed te bederf? Dalk nie, maar baie van ons Afrikaanse vroue van die geslag wat  sober Calvinisties grootgemaak is, sukkel nog soms om toe te gee aan die begeerte en die plesier van iets nuuts, moois en lekker.

Continue reading “PAS IN: MOOI vir Mei en Moedersdag”

Posted on January 29, 2016August 24, 2020

PAS IN: Onbeskaamd Luuks en Duur

Party van die nuutse velsorgprodukte is so luuks en duur dat dit die prys van ‘n oorsese vliegkaartjie ewenaar, maar danksy die kranklike Rand se wisselkoers-krampe is dit nie aldag ‘n opsie nie.

Continue reading “PAS IN: Onbeskaamd Luuks en Duur”

Posted on October 16, 2015August 24, 2020

PAS IN: Die Nuutste, Mooiste, Beste Produkte

Daar is die wonderlikste nuwe produkte op die mark – ek voel kompleet soos ‘n kind in ‘n speelgoedwinkel; ek weet nie wat om eerste te vat of te los of oor te praat of te probeer nie.

Continue reading “PAS IN: Die Nuutste, Mooiste, Beste Produkte”

Posted on February 25, 2015August 24, 2020

Hierdie Maand Toets Ek…

Ek is wonderlik bevoorreg om die nuutste, die beste en die opwindendste produkte gereeld, nog voor dit op die rak land, op my toetstafel te kry.

Continue reading “Hierdie Maand Toets Ek…”

Posted on October 16, 2014August 24, 2020

Platsak? Bestee Slim Met My Beste Begrotingskopies Vir Jou Vel

VRAAG:  Kan jy asb vir ons ‘n lys gee van produkte wat jy dink vir die ouer vrou se vel goed is wat nie n gat in ons pensioen gaan slaan nie? – Endika van der Walt, Stellenbosch op Facebook se Mooipraatjies Met Elsa

Continue reading “Platsak? Bestee Slim Met My Beste Begrotingskopies Vir Jou Vel”

Posted on October 5, 2014August 24, 2020

Lus-lys : 50 van die Wêreld se Beste Produkte

As jy ‘n “beauty junkie” is, soos ek, dan is ‘n opskrif soos 50 Beauty Products to Buy Before You Die , net eenvoudig onweerstaanbaar. Omtrent soos ‘n Soduku vir my man… Dit is die Amerikaanse tydskrif Allure se “emmerskop-lys”.

Continue reading “Lus-lys : 50 van die Wêreld se Beste Produkte”

Posts navigation

Page 1 Page 2 Next page

Kategorieë

  • EK SÊ MAAR NET…
  • IN DIE MEDIA
  • NUUT MOOI MOET HÊ
  • SKOONHEIDJOERNAAL: DAGBOEK VAN 'N ONVERSKROKKE SKOONHEIDSLAAF
  • TOETSTAFEL
    • BEHANDELINGS
    • GRIMERING
    • HARE
    • LYFSORG
    • NAELS
    • PARFUUM
    • PROSEDURES
    • VELSORG
  • TUSSEN VRIENDINNE
  • TYDLOOS JONK
  • VRA IS VRY
    • VRAE EN ANTWOORDE – JULLE VRA:
    • WEGGEE GOED: VERNIET VIR JOU

Recent Posts

  • TOT DIE LAASTE LEKSEL TOE
  • CHEMOTHERAPY: MY ROAD WITH HERNUVIN
  • GRENDEL GRILLE
  • Justine A-Firm Platinum reeks: Ek het dit probeer
  • MY BESTE PRODUKTE VIR 2019
  • Facebook
  • Instagram
  • Twitter
  • Pinterest
  • LinkedIn
Proudly powered by WordPress