Posted on December 17, 2019August 17, 2020MY BESTE PRODUKTE VIR 2019 Wat is die Mooipraatjies produk-uitblinkers vanjaar? Continue reading “MY BESTE PRODUKTE VIR 2019”
Posted on August 5, 2018September 11, 2022BANG VIR NAALDE? NIE EKKE NIE! Dis maar goed ek geen fobie oor naalde nie – ‘n hele paar van die onlangse nuwe deurbraak- behandelings wat ek gehad het, behels close encounters met naalde. Ek moet egter bysê, dit was gelukkig die allerfynste, kleinste naalde. Continue reading “BANG VIR NAALDE? NIE EKKE NIE!”