Soniese en Elektroniese Gesigborsels – Is dit die Moeite en die Geld Werd?
Ons hier in Suid-Afrika suig al jare lank aan die agterste speen wat betref soniese gesigborsels. En nou het ons eensklaps sommer ‘n keuse van nie net een nie, maar drié daarvan!
Continue reading “Soniese en Elektroniese Gesigborsels – Is dit die Moeite en die Geld Werd?”
Lus-lys : 50 van die Wêreld se Beste Produkte
As jy ‘n “beauty junkie” is, soos ek, dan is ‘n opskrif soos 50 Beauty Products to Buy Before You Die , net eenvoudig onweerstaanbaar. Omtrent soos ‘n Soduku vir my man… Dit is die Amerikaanse tydskrif Allure se “emmerskop-lys”.
Continue reading “Lus-lys : 50 van die Wêreld se Beste Produkte”