Ek is fanaties oor velsorg. Nie net omdat ‘n vlekkelose vel jou toelaat om met min grimering weg te kom nie (en hoe ouer ek word, hoe traer raak ek vir ingewikkelde en tydrowende grimering), maar dit skep ook die volmaakte skilderdoek vir die dag as jy jou grimeerkwasse nadertrek.
Continue reading “WEN NUWE GRIMERING: ‘N VERSAMELING VAN GOSH VIR JOU”