Die Formidabele Sharon Stone – ‘n Eksklusiewe Onderhoud in Berlyn
Dié van julle wat my op Facebook volg, weet teen hierdie tyd: Ek was die enigste joernalis uit Afrika wat bevoorreg genoeg was om voorlaasweek ‘n persoonlike onderhoud met aktrise Sharon Stone in Berlyn te kon hê.
Continue reading “Die Formidabele Sharon Stone – ‘n Eksklusiewe Onderhoud in Berlyn”
Blitsgids: Troef die 5 Tekens van die Tyd
Jy hoef nie vir lief te neem met die “tekens van die tyd” nie.
Daar is heelwat wat jy kan doen om die spore van veroudering terstond te verberg en op die lang termyn selfs om te keer.
Continue reading “Blitsgids: Troef die 5 Tekens van die Tyd”