Wat is die Mooipraatjies produk-uitblinkers vanjaar?
Continue reading “MY BESTE PRODUKTE VIR 2019”SKANDES EN SKANDERINGS
Die maand van Mei het my, danksy die jongste tegnologie en navorsing, penorent laat sit van skrik. Oor my vel én oor my lyf.
MY SKOONHEIDSJOERNAAL: DAGBOEK VAN ‘N SKOONHEIDSLAAF
Met al die vakansiedae is die April-dagboek gewoonlik nie baie besig nie, maar hierdie jaar het dit heelwat nuwighede en opwinding opgelewer, met bestanddele uit die natuur as ‘n inspirasie en ‘n toonaangewende trend.
Continue reading “MY SKOONHEIDSJOERNAAL: DAGBOEK VAN ‘N SKOONHEIDSLAAF”
ONTMOET JOU MASKER
Jy hét die tyd. En jy hét dit nodig. En dit is nie net helend en heilsaam vir jou vel nie: Jou gemoed en jou gees het ook nodig dat jy tyd vir jouself maak en vir minstens vyftien minute ontspan en jouself pamperlang.