Kontoer of Konfoes?
Will se Wenke: Grimeer Jouself Jonger
Will Malherbe is Smashbox se internasionale grimeerkunstenaar. Hy is ‘n Afrikaanse man met ‘n wonderlike humorsin. Hy woon in Parys en hy bring sy lewe op ‘n vliegtuig deur om grimeerkunstenaars wêreldwyd in die jongste kunsies met die nuwe produkte van Smashbox touwys te maak.
Groot porieë: grof en onbeskof
Noudat plooie, lyne, pigmentasie en grootmens-aknee almal hul uur van glorie beleef het, is daar ‘n nuwe teiken op die velsorg-radar: vergrote porieë.
Blitsgids: Troef die 5 Tekens van die Tyd
Jy hoef nie vir lief te neem met die “tekens van die tyd” nie.
Daar is heelwat wat jy kan doen om die spore van veroudering terstond te verberg en op die lang termyn selfs om te keer.
Continue reading “Blitsgids: Troef die 5 Tekens van die Tyd”